Laai hierdie Nuusflits af in PDF-weergawe (om maklik te stuur per e-pos of uit te druk):
HULPBRONNE:
1. GBM Aanlyn Registrasievorm
https://afm.easychurch.co.za/?page_id=413
2. Pastorale Brief: 1ste Kwartaal
https://afm-ags.org/pastorale-brief-1ste-kwartaal-2021/
3. Moontlike Aanvaarding van ‘n Enkele Huwelikswet
https://afm-ags.org/category/media/
4. Doop in die Heilige Gees: Kort Vraelys
https://www.surveymonkey.com/r/8TCZNZN
AGS Kollega,
Die besprekingsdokument is op die volgende webwerf vanaf die internet beskikbaar:
https://www.justice.gov.za/salrc/dpapers.htm
Ek heg ook die leierskap van die AGS van SA se verklaring oor hierdie aangeleentheid aan vir jou aandag:
https://afm-ags.org/category/media/
Ons beplan om in Mei-maand aan die virtuele SALRC werkswinkels deel te neem. Bid asseblief vir ons deelname asook die uitkomste van die proses.
Die AGS DEL (Doktrine, Etiek & Liturgie) Komitee versoek AGS Pastore om ‘n kort (3 vrae) vraelys te beantwoord oor die belangrikheid van die doop in die Heilige Gees vir Pinkster-gelowiges in die AGS:
https://www.surveymonkey.com/r/8TCZNZN
Agtergrond inligting:
Die AGS staan bekend as ‘n Pinksterkerk en is deel van die wêreldwye Pinksterbeweging. Wêreldwyd is die Pinksterbeweging besig om weer te kyk na wat dit beteken om Pinkster te wees. Dit hou verband met hoe hulle hulself beskou as ‘n kerk wat gebore is uit die krag van die Heilige Gees. Deel van die ervaring is geloof met die Doop in die Heilige Gees. Die AGS se geloofsbelydenis (https://afm-ags.org/about-us/confessions-of-faith/) sluit in dat ons glo in die doop in die Heilige Gees met die aanvanklike bewys dat daar in tale gepraat word.
Seën!
MG Mahlobo