
Newsflash (with isiZulu Translations): Seeking the Presence of God
January 17, 2025
Newsflash (with isiZulu Translations): The AFM is Coming to Your Province!
January 31, 2025
Newsflash (with isiZulu Translations): Seeking the Presence of God
January 17, 2025
Newsflash (with isiZulu Translations): The AFM is Coming to Your Province!
January 31, 2025
Hulpbronne
NOB BEMAGTIGINGS BESOEKE 2025 – UITNODIGING
Ons sien uit daarna om tydens die 2025 NOB-bemagtiging besoeke tyd in bediening deur te bring saam met ons Pastore, Gemeenteleiers, Kerkrade, Departemente en lidmate. Die tema is: “Sustaining the Fire”."Sustaining the Fire" beteken om passievol en toegewyd te bly aan die teenwoordigheid en werk van die Heilige Gees in ons lewens.
Net soos 'n vuur ‘n bron van energie nodig het om aan die gang te bly, so moet ons ook ons geestelike lewens voortdurend voed met gebed, aanbidding, die lees van die Woord en gehoorsaamheid aan God. Die Heilige Gees se “vuur” verteenwoordig Sy krag, leiding en teenwoordigheid, wat ons geestelik lewend, sterk en doeltreffend hou. Wanneer ons hierdie “vuur” aan die brand hou, bly ons verbind aan God, gevul met energie vir Sy doel engereed om die wêreld metSy liefde en waarheid tebeïnvloed.
“Never letthe fire in your heart go out. Keep it alive. Serve the Lord.” Romans 12:11 (NIRV)

Tydens die 2025 NOB-streeksbesoeke sal die volgende onderwerpe aangespreek word: Goddelike Genesing, Kerkgroei, Evangelisasie en Missionale aksie vir Impak op die volgende Generasie.
Daar sal ook 'n sessie spesifiek vir Pastore en hul gades wees. Dit sal fokus op die balansering van bediening en die alledaagse lewe. Maak asseblief seker dat jou skedule so beplan word dat jy deel sal wees van hierdie interaksie.
Neem asseblief kennis dat die datums en lokale vir die 2025 NOB Bemagtigingsbesoeke bevestig is:
Die program vir Vrydag en Saterdag is ook beskikbaar op ons webwerf: https://afm-ags.org/category/events/
Ons sien daarna uit om julle daar te ontvang!
Vriendelike Groete!
Henri Weideman





