Dr. Isak Burger - MULTI-MEDIA NOU BESKIKBAAR
MULTI-MEDIA
Dr. Isak Burger
Beskikbaar op DVD en CD:
Beskikbaar op DVD en CD:
1 - Die eerste vyf minute na die dood.
2 – Die laaste vyf minute voor die dood.
3 – Hoe weeg jou skaal? – (Oor Karakter en Integriteit)
4 - Van Golgotha na die Oppersaal.
5 - Kyk, 'n troon!
6 - Depressie en selfmoord.
7 – Bloed wat spreek.
8 - In die voetspore van Jesus (Dubbel DVD met 28 kort boodskappe opgeneem op verskillende plekke in Israel)
9 – Die Anderkant - Wat sê die Bybel? (Dubbele DVD)
DVD – R70 (Posgeld - R25)
CD – R35 (Posgeld - R10)
(Verpakkings- en Posgeld word pro rata minder indien meer as een eenheid bestel word.)
BOEKE BESKIKBAAR:
5 Minute – R100 (Posgeld - R20)
5 Minute (Oudioboek-MP3) – R90 (Posgeld – R10)
Die Geesteswêreld (Gratis DVD ingesluit) – R90 (Posgeld - R20)
Soms sê Jesus nee (Gratis DVD ingesluit) – R90 (Posgeld – R20)
Dag vir dag met Jesus (Dagstukke vir een jaar) – R100 (Posgeld – R20)
Seisoene, Storms en Woestyne (Nuutste vrystelling) – R70 (Posgeld – R20)
Betalings kan elektronies gedoen word. Anders kan u die inbetaling by 'n bank doen en die deposito strokie aan ons faks tesame met u naam, bestelling en die adres waarheen ons u aankope moet stuur.
Faksno. is: 0866516063 of 012 6681634. U kan u bestelling ook pos na: Isak Burger Multimedia, Posbus Posbus 11275, Silverlakes. 0054.
Telefoniese bestellings kan gedoen word by Heletia, telno: 012 6681634 of 0832972640.
Bankbesonderhede: Dr. Isak Burger, ABSA, Centurion, tjekrekening. Rek. No: 1041423591; Takkode: 630-445.
