Dissipelskap

Wees ʼn volgeling van Christus – maak volgelinge van Christus.

Gelyke beskrywings:

  • Volgeling, student, leerder, leerling.
  • Wees ʼn voorbeeld van ʼn ware volgeling van
  • Elke lid moet Jesus volg en meer soos Jesus word.
  • Skep ʼn Christelike karakter onder alle lede.

Kort omskrywings:

Dissipelskap beteken die lewenslange proses van spontane en opsetlike leer, opleiding, groei en ontwikkeling waartydens die gelowige, deur die werk van die Heilige Gees, al hoe meer en met egtheid, meer en meer van Jesus Christus in sy/haar lewe demonstreer.

ʼn Persoonlike volgeling van Jesus Christus tydens sy/haar lewe.

Kerngeskrifte:

▪ Matteus 28:19
▪ 1 Kor. 11:1
▪ Gal. 4:19
▪ Handelinge 1:8
▪ 2 Kor. 3:18
▪ Gal. 5:22

Dissipelskap is onlosmaaklik verbind aan die Groot Opdrag en dus van kardinale belang as strategiese fokus in ons Strategie vir Een AGS. Laat die woorde van Jesus weereens in ons ore weerklink: “Gaan dan na al die nasies toe en maak van al die mense dissipels…” (Matt. 28:19) Die Groot Opdrag strek verder as die Evangelie verkondig en bekeerdes maak. Daardie bekeerdes moet dissipels gemaak word. Indien nie, het ons nie behoorlik uitvoering aan Jesus se opdrag gegee nie.

Om ʼn ware missionale-gerigte kerk te wees, voorveronderstel ware dissipels, net soos kerklede wat ware dissipels is, ʼn missionale-gerigte kerk impliseer. Daar kan nie een sonder die ander wees nie.

ʼn Mens moet self ʼn dissipel wees om dissipels te maak (1 Kor. 11:1).  11:1) Dit impliseer dat ʼn mens Jesus as Heer en Verlosser aanvaar het. Daar is baie wat vir Jesus as die opperste voorbeeld en mees edel uitdrukking van perfekte menslikheid ag (bv. Mohandas Ghanddi), Mohandas Ghanddi), maar u kan slegs ʼn dissipel van Jesus word as Hy u Verlosser/Heiland geword het. Dissipelskap begin met verlossing.

Die kern van dissipelskap is om die karakter en gedagtes van Christus te internaliseer, met ander woorde, om spontaan meer en meer van Hom uit te beeld – meer van Sy liefde, Sy lewe en Sy krag (Gal. 4:19).

Dissipelskap impliseer bemagtiging. Dit is ook die rede waarom nuwe bekeerdes uiters dringend in die Heilige Gees gedoop moet word (Handelinge 1:8). ʼn Lewe wat deur die Gees beheer word, skep spontaan eienskappe van Christus (2 Kor. 3:18). 3:18) Dit is deel van die vrugte van die Gees. (Gal. 5:22)

Ons mislukking om ware dissipels van Christus te skep, mag dalk die een tekortkoming van die kerk wees en is die waarskynlike rede waarom ons land soveel onaanvaarbare vlakke van maatskaplike-, seksuele- en persoonlike euwels en -ongeregtighede het – ten spyte van so ʼn hoë persentasie Christene. Daar is baie naamwoordelike Christene, maar minder dissipels van Christus.

Die kerk en sy geloofsendings kan nie mense red nie – net God kan dit doen. Ons word egter deur God die opdrag gegee om dissipels, persoonlik volgelinge van Christus, te maak en om hulle na volgroeidheid te lei (Efesiërs 4:12). Dit gebeur deur prediking en leer, deur die voorbeeldige lewens van ons leiers, deur mentorskap en afrigting, wat in die konteks van ware en egte verhoudings plaasvind. Om ware dissipels van Jesus te maak is ʼn belangrike uitdaging – van ons kleinste gemeentes tot ons megakerke.

 DISSIPELSKAP

 

Missionale Kerk

 As ʼn volgeling van Christus, weerspieël hom orals!

Elke AGS-lid word geroep as getuie van Christus!

 

Gelyke beskrywings:

  • “Wees” kerk buite die “kerkgebou”
  • Lede word geroep om getuies van Christus te wees.
  • Lede word geroep om Christus aktief in hul gemeenskappe te verteenwoordig.
  • Lede besef ten volle dat hulle verteenwoordigers van die Koningryk is.

Omskrywing:

ʼn Missionale-gerigte kerk is ʼn kerk waar elke lid hom-/haarself as  ʼn aktiewe lid van die liggaam van Christus ag, deur God geroep en gestuur om, waar ook al hy/sy is, die lig en die sout te wees.

 Kerngeskrifte:

  • Matteus 28:19
  • Markus 16:15
  • Johannes 20:21
  • Handelinge 1:8

 

Die woord MISSIONAAL is ʼn nuwe woord, maar dit is kernbelangrik om die ware betekenis te verstaan, aangesien dit nie bloot een van die strategiese fokuspunte van die AGS is nie, maar die fondament waarop ons strategiese plan gebou word. Om missionaal-gerig te wees is ons bestaansrede, die DNS van ons kerk en ons oortuigende verlossingsdoel. Die eerste generasie AGS-lede was werklik missionaal in hul daaglikse lewens, alhoewel die woord “missional” in ons vroeë jare nie gebruik of bekend was nie. Dit is selfs in ons naam ingegrif.

Ons moet die Groot Opdrag van ons Heer, Jesus Christus herontdek en onsself weer daarna rig: Matt. 28:19: “Gaan dan na al die nasies toe en maak die mense my dissipels: doop hulle in die Naam van die Vader en die Seun en die Heilige Gees, en leer hulle om alles te onderhou wat Ek julle beveel het.” Markus 16:15: “Hy vir hulle gesê: “Gaan uit, die hele wêreld in, en verkondig die evangelie aan die hele mensdom” Johannes 20:21: “Soos die Vader My gestuur het, stuur ek julle ook.” Handelinge 1:8: “Maar julle sal krag ontvang wanneer die Heilige Gees oor julle kom, en julle sal my getuie wees, sowel in Jerusalem as in die hele Judea en in Samaria en tot die uithoeke van die wêreld.”

Om ʼn MISSIONALE kerk te wees moet drie waarhede beklemtoon word:

1 – God is regtig die Groot Sendeling Hy is die eerste “Stuurder” en ook die eerste “Gestuurde een” – “Want so lief het God die wêreld gehad, dat hy… gegee het…” (Johannes 3:16) Die teologiese term is: Missio Dei – wat die Missie van God beteken. Dit is die opsomming en somtotaal van God se verlossingswerk. Die Vader het sy Seun gestuur; die Vader en die Seun het die Gees gestuur; die Vader, Seun en Gees stuur die kerk. Ons lees in die Evangelie van Johannes nagenoeg veertig keer oor Jesus wat gestuur is. In Johannes 20:21 sien Jesus homself nie net as die een wat gestuur is nie, maar ook die een wat stuur: “Soos die Vader my gestuur het, stuur ek julle ook.” Dit is van kardinale belang dat ons, die kerk, onsself — beide gesamentlik en as individue — as deur ʼn Sendeling-God gestuur, moet ag. Dit is belangrik om te besef dat die Groot Opdrag van Jesus nie slegs aan ʼn verkose paar, ʼn komitee of ʼn paar “sendingdenkende” mense in die kerk gegee is nie, maar aan die hele liggaam van gelowiges – geen gelowige word buite rekening gelaat nie!

2 – Missionaal-gerigte teenoor “aantrekkingskerk” (Soeker-sensitief)

Die kerkdiens is nie veronderstel om die primêre skakelpunt met dié buite die kerk te wees nie – veral in ʼn post-Christendom konteks. Terwyl daar niks daarmee verkeerd is om mense aan te lok kerk toe en vriendelik en sensitief teenoor soekers te wees nie, het die missionale kerk meer belang by die mense in die kerk na die mense van die wêreld toe stuur, eerder as om die mense van die wêreld by die mense van die kerk te kry. Sy primêre uitdaging is nie om meer mense in die kerk (gebou) te kry nie, maar om meer kerk onder die mense van die wêreld te kry. Die mark, in stede van die kerkdiens, word die hoofskakelpunt met die wat nie verlos is nie. Ons benadering van “kom en kyk” moet verander na “gaan en wees”.

 

Die hoofdeel van Jesus se evangeliebediening was nie tot die kerk/tempel beperk nie en het nie in die tempel of sinagoges plaasgevind nie:

1 – Hy het sy dissipels geroep – nie in die tempel of vanuit die teoloë en godsdienstige leiers nie, maar by hul werkplek – terwyl hulle vis gevang het en belasting opgegaar het. – (Matt. 4:19, Lukas 5:27+28)

2 – Sy grootste leer oor die Koningryk (die Bergrede) is, nie in die tempel nie, maar op ʼn berg, gelewer. (Matt. 5-7)

3 – Baie van sy wonderwerke het in mense se huise en op die pad plaasgevind.

4 – Hy het die plekke besoek waar daar oorvloedige hartseer en pyn was – Bethesda (Johannes 5:1-8)

5 – Hy het neergebuig en klein kinders in die strate van Jerusalem omhels. (Matt. 19:13-15)

6 – Hy was goedgesind teenoor sondaars, maar streng teenoor godsdienstige skynheiligheid. (Matt. 23:1-39)

7 – Hy het nie weggebly van vierings af nie – Cana. (Johannes 2:1-12)

8 – Hy het selfs by mense by hul werksplek aangesluit (Lukas 5:1-6)

9 – Hy het regoor grense sendelingwerk gedoen en gedurf om in die buiteland, met sterk okkultiese praktyke, in te gaan, waar ʼn maniak wat deur ʼn demoon besete is, regeer het en die mense Hom gesoebat het om weg te gaan. (Markus 5:1-20)

10 – Hy het die onaanraakbare (melaatses) aangeraak en die ongeliefde liefgehad (belastinggaarders/tollenaars – Lukas 5:12+13)

11 – Hy het kulturele-, geslags- en rassegrense geïgnoreer (Samaritaanvrou by die put – Johannes 4:1-10).

12 – Hy het met sondaars omgegaan – is ʼn “vraat en wynsuiper, vriend van tollenaars en sondaars” genoem. (Matt. 11:19) Hierdie was die tipe mense waarmee hy omgegaan het.

 

Die aantrekkingsmodel werk relatief goed waar die algemene kultuur tot godsdiens geneig is – soos in baie dele van Afrika. Die Westerse kultuur is egter post-Christen en die aantrekkingsmodel het meestal sy aanloklikheid en doeltreffendheid verloor. Daar is ʼn toenemende skeiding/skeuring tussen “kerk” en “wêreld.” In Christus het God (die Woord) “vlees geword”.  Ons noem dit “menswording”. Om “missional” te wees impliseer dat Christene (die kerk) in ʼn afgeleide sin Christus wat in ons gemeenskappe “mens geword het”, word. (Dit kan ook dien as ʼn verdere omskrywing van ʼn missionale-gerigte gelowige.)

 

3. Om ʼn missionale kerk te wees impliseer dat ons aktief aan die Missio Dei, of missie van God, deelneem.

Ons neem baie keer verkeerdelik aan dat die primêre aktiwiteit van God in die kerk is, eerder as om te sien dat God se primêre aktiwiteit in die wêreld is en dat die kerk God se instrument is wat na die wêreld toe gestuur word om aan sy verlossingsmissie deel te neem. Daar is vandag basies drie tipes kerke: 1- Kerke wat geen belang daarin het om verlorenes te wen nie en wat nie daarby betrokke is nie; 2- Kerke met ʼn sendingsprogram; 3 – Missionale-gerigte kerke. Hierdie beslissende onderskeid verhelder die verskil tussen ʼn kerk wat ʼn sendingsprogram het en ʼn missionale kerk. ʼn Kerk met ʼn sendingprogram sien sendingwerk gewoonlik as een aktiwiteit van baie ander, gelykwaardig belangrike, kerkprogramme. ʼn Missionale-gerigte kerk, aan die ander kant, fokus al sy aktiwiteite om sy deelname in God se agenda vir die wêreld. Alle aktiwiteite van die kerk moet op en om die Missio Dei gefokus en georganiseer wees. As die kerk vergelyk word met ʼn wiel, is missionaliteit nie die wiel se speek nie – dit is die kern, die kegel van die wiel. Alles moet daaraan verbind wees.

Dit is die Missio Dei/missie van God wat die kerk tot bestaan roep. Met ander woorde, ons kan nie meer die kerk sien as die beginpunt wanneer ons aan missionaal dink nie. Die kerk moet eerder as die gevolg van God se missie gesien word. In die woorde van Suid-Afrikaanse missioloog, David Bosch: “Dit is nie die kerk wat die missie onderneem nie; dit is God se missie wat die kerk daarstel.” Of ietwat anders gestel; “dit is nie soseer dat God ʼn missie vir Sy kerk in die wêreld het nie, maar dat God die kerk vir Sy missie in die wêreld het” (Christopher Wright)

 Missionale Kerk 

 

 

 

 

AGS Waardes

  1. Integriteit. Integriteit gaan oor egtheid en waarheid. Dit gaan oor die heelheid van karakter. Ons, as geestelike leiers, moet die eerste wees om integriteit te toon. Ons kan nie dit leer as ons dit nie leef nie. Ons evangeliebediening moet dit toon.  Ons moet die daad by die woord voeg.  God kan baie vir ʼn onheilige persoon doen – maar vir ʼn skynheilige kan Hy niks doen nie. Ons dienste moet eg wees. Ons lewens moet eg wees. Gelowiges mag op baie maniere misluk, maar wanneer integriteit in gevaar gestel word, kan niks daarvoor opmaak nie.

 

  1. Verhoudings. Verhoudings hou sterk verband met integriteit – diep, egte verhoudings. Ons kom vanuit ʼn verlede van rassesegregasie en, gegewe die rassespanning wat weereens in ons land op die voorgrond is, is dit noodsaaklik dat ons ons Godgegewe eenheid versterk en versorg. Ons verhoudings met gesinslede, kollegas en kerklede is van kardinale belang. Dit is onmoontlik om ʼn gesonde kerk sonder diepgaande verhoudings te bou. Demonstreer dit asseblief en leer dit aan u mense.

 

  1. Verantwoordbaarheid. Ek is seker dat u graag hierdie eienskap in u lede wil sien. Weereens begin dit by ons leiers. Ons is nie geïsoleerde individue sonder enige verantwoordelikheid teenoor mekaar nie. Ons is, as gelowiges, eerstens aanspreeklik teenoor God, maar die feit van die saak is dat die Bybel ook ons verantwoordelikheid teenoor ander duidelik stel. Op ʼn tyd wat individualisme hoog op die prys gestel word, is verantwoordbaarheid in die kerk nie onderhandelbaar nie. Om dit te ignoreer sal tot selfvernietiging lei. Ons moet gesag reg verstaan. God het gesagstrukture in die huwelik, die gesin, kerk en die staat geplaas. Almal moet iewers, deur iemand verantwoordbaar gehou word. U kan ook nie die gesag hê as u nie onder gesag is nie.

 

  1. Uitmuntendheid. Glo ons dat alles wat ons doen ons moet doen soos asof vir die Heer? Getuig ons persoonlike lewens en evangeliebediening hiervan? As leiers is ons uiteindelik verantwoordelik vir uitmuntendheid in ons kerk en ons dienste. Dit is ʼn waarde wat ons aan ons mense moet leer en demonstreer. Armoede is geen verskoning vir die afwesigheid van uitmuntendheid nie.  Uitmuntendheid moet ons oogmerk en houding wees. Middelmatigheid is nie goed genoeg nie.

 AGS WAARDES

Nuusflits: Vrydag, 9 Februarie

Kollega,

Ek vertrou dat dit goed gaan met jou in die nuwe jaar! Neem asseblief kennis dat landlyn telefone a.g.v kabeldiefstal, in en rondom die AGS Hoofkantoor af is.

Volgens Telkom sal dit ongelukkig tussen 3-5 weke neem om te herstel. Ons het ‘n alternatiewe reëling getref waarvolgens daar steeds na die bestaande landlyn nommers  gebel kan word en na ‘n selfoon herlei word. Ons ontvangsdame (Letta) sal ‘n boodskap neem en die betrokke personeel lid sal per selfoon terugskakel. Ons is jammer oor die ongerief en vertrou dat hierdie inligting meer duidelikheid verskaf.

Ek wil hierdie geleentheid gebruik om jou aandag op 2 sake te rig:

VERKLARING DEUR SARS
Die Suid-Afrikaanse Inkomstediens (SAID) het onlangs ‘n verklaring uitgereik oor sy plan om moontlike belastingversuim in die godsdienstige sektor te ondersoek. Dit sluit kerke in. Pastore, Beheerliggame en Streekkomitees moet bewus wees van die belastingverpligtinge van kerke en hul werknemers.

Om verder te lees, klik op die onderstaande skakel om die volledige artikel in PDF-formaat af te laai:
EDUCATION & TRAINING: KORREKTE AANSOEK PROSESSE

Die afgelope paar weke het ons ‘n aantal navrae ontvang oor die korrekte aansoekprosedures vir teologiese studies.

Om die korrekte aansoekprosedures te sien, klik asseblief op die onderstaande skakel en laai die inligting in PDF-formaat af:

 Education & Training Korrekte Aansoekprosedures

Vir opgedateerde aansoekvorms:

1. GESAMENTLIKE GEBED VIR SUID-AFRIKA

Dit is ‘n algemene feit dat Suid-Afrika uitdagings ervaar op vele tereine. Die belangrikste verantwoordelikheid van Christene is om ernstig en getrou te bid. Op 24 Februarie vind ‘n landswye gebedsinitiatief plaas. My versoek is dat pastore en gemeenskapsleiers dit biddend sal oorweeg om vrywillig ‘n gebedspunt in hul plaaslike gemeenskap te koördineer. So ‘n individu word bemagtig om die gebedspunt te koördineer en ontvang ‘n hulpbron pakket.

Wees bewus van die nodige inligting om deel te neem aan wat ek glo is ‘n God-geïnspireerde inisiatief.

 Up4SA Information AFM 2018


Maak ook kontak met Up4SA deur hul sosiale media platforms:

Webblad: www.up4sa.co.za

Facebook: https://www.facebook.com/Up4SA/

 

2. NOB STREEKSBESOEKE 2018

Die NOB se besoeke aan ons streke skop binnekort af. Ons sien uit daarna om tyd te spandeer saam met elke streeks-, netwerk- en departementele komitee, asook al ons pastore, hul beheerliggame en ander leiers in die kerk. Die doel van hierdie besoeke is om strategiese kwessies met die leierskap van die kerk te deel en sluit opleiding, besprekings, refleksie en terugvoersessies in.

Die strategiese kwessies vir 2018 fokus op: ● Opvolgbeplanning (Succession Planning) ● Tradisionele sending paradigma vs. Missionaliteit paradigma ● Leierskap Ontwikkeling ● Game Plan terugvoer ● “Coaching” vehoudinge in streke, netwerke en departemente ● Praktiese eenheid/kohesie. Hiermee die datums en plekke vir ons 2018 streeksbesoeke:

3. AFM WEBBLAD

Die Nasionale Kantoor is opgewonde om aan te kondig dat die huidige webwerf (wat die afgelope 4 jaar sy doel gedien het) in die proses is om opgedateer te word. Die webwerf sal nuttige en opgedateerde inligting verskaf aan ons AGS pastore, leiers, lidmate en die breër Christelike gemeenskap.

Die nuwe webwerf sal einde Februarie 2018 aangeskakel word. Ons sien uit om met alle rolspelers van die kerk te skakel deur hierdie nuttige aanlyn platform.

Seën!

M.G. Mahlobo

AFM Newsflash: Friday, 9 February 2018

Dear Colleagues,

Greetings! I trust that the new year is treating you well. Please note that due to cable theft the area around and including the AFM Head Office are currently without landline telephone connections.

According to Telkom it will unfortunately take 3-5 weeks to restore. An alternative arrangement was made whereby the normal Telkom numbers for Head Office are diverted to a cellphone. Our receptionist (Letta) will take a message and the relevant staff member will return the call per cellphone. We apologise for any inconvenience caused and trust that this explanation gives some clarity.

I would also like to use this opportunity to direct your attention to two very important issues:

STATEMENT BY SARS

The South African Revenue Service (SARS) recently issued a statement on its plan to investigate possible tax non-compliance in the religious sector. This includes churches. Pastors, Governing Bodies and Regional Committees, should be aware of the tax obligations of churches and their employees.

To read further, click on the link below to download the full article in PDF format:

 STATEMENT BY SARS

EDUCATION & TRAINING: CORRECT APPLICATION PROCESSES

The past few weeks we have received a number of enquiries regarding the correct application procedures for theological studies.

To view the correct application procedures, please click on the link below and download the information in PDF format:

 Education & Training Correct Application Procedures

For updated application forms:

http://afm-ags.org/departments/theological-training/

1. UNITED PRAYER FOR SOUTH AFRICA

It’s not necessary to mention that South Africa is experiencing difficulties on many terrains. The main responsibility of Christians is to pray earnestly and faithfully to God. On the 24th of February a nationwide prayer initiative is taking place. My request is that pastors and community leaders prayerfully consider volunteering and co-ordinating a prayer point in their local community. Every community leader that volunteers receives a resource pack and will be empowered to coordinate the prayer point.

Please read the information and be part of what I believe, is a God-inspired initiative:

 Up4SA Information AFM 2018

You can also connect directly with Up4SA via their online platforms:

Website: www.up4sa.co.za

Facebook: https://www.facebook.com/Up4SA/

2. REGIONAL EMPOWERMENT VISITS 2018

We are excited to commence with our annual NOB empowerment visits. The NOB is looking forward to connect with regional, network and departmental committee members as well as all our Pastors, their Governing Bodies and other leaders in the church. The aim of these visits is to bring key issues to the leadership of the AFM and includes training, discussions, reflection and feedback sessions.

The key issues for 2018 include a focus on: ● Succession Planning ● Traditional mission paradigm vs. missionality paradigm ● Leadership Development ● Game Plan feedback ● Coaching relationships in regions, networks & departments ● “Practical” cohesion. Kindly find the dates and venues below:

3. AFM WEBSITE

The National Office is excited to announce that the current website (which served us well for the last 4 years) is in the process of being updated and revamped. Apart from receiving a fresh “look and feel” the website will provide useful and updated information to AFM pastors, leaders, members and the wider Christian community.

The new website will be live by the end of February. We are looking forward to engage with our church through this useful online platform.

Blessings!

M.G. Mahlobo

AGS Nuusflits: Vrydag, 26 Januarie

Kollega,

Ontvang hiermee my beste wense vir die nuwe jaar! Ek bid dat God vir jou die nodige wysheid, kapasiteit en salwing sal gee vir jou bediening in 2018 en ook daarna. Ek herinner jou graag aan die feit dat die maand van Januarie in die AGS gewy word aan gebed en vas. Ek is dankbaar vir die wat alreeds hiermee besig is.

Dit is ‘n algemene feit dat Suid-Afrika uitdagings ervaar op vele tereine. Die belangrikste verantwoordelikheid van Christene is om ernstig en getrou te bid. Op 24 Februarie vind ‘n landswye gebedsinitiatief plaas. My versoek is dat pastore en gemeenskapsleiers dit biddend sal oorweeg om vrywillig ‘n gebedspunt in hul plaaslike gemeenskap te koördineer. So ‘n individu word bemagtig om die gebedspunt te koördineer en ontvang ‘n hulpbron pakket.

Wees bewus van die nodige inligting om deel te neem aan wat ek glo is ‘n God-geïnspireerde inisiatief.

 Up4SA Information AFM 2018
Maak ook kontak met Up4SA deur hul sosiale media platforms:

Webblad: www.up4sa.co.za

Facebook: https://www.facebook.com/Up4SA/

 

1. NOB STREEKSBESOEKE 2018

Die NOB se besoeke aan ons streke skop binnekort af. Ons sien uit daarna om tyd te spandeer saam met elke streeks-, netwerk- en departementele komitee, asook al ons pastore, hul beheerliggame en ander leiers in die kerk. Die doel van hierdie besoeke is om strategiese kwessies met die leierskap van die kerk te deel en sluit opleiding, besprekings, refleksie en terugvoersessies in.

Die strategiese kwessies vir 2018 fokus op: ● Opvolgbeplanning (Succession Planning) ● Tradisionele sending paradigma vs. Missionaliteit paradigma ● Leierskap Ontwikkeling ● Game Plan terugvoer ● “Coaching” vehoudinge in streke, netwerke en departemente ● Praktiese eenheid/kohesie. Hiermee die datums en plekke vir ons 2018 streeksbesoeke:

2. AFM WEBBLAD

Die Nasionale Kantoor is opgewonde om aan te kondig dat die huidige webwerf (wat die afgelope 4 jaar sy doel gedien het) in die proses is om opgedateer te word. Die webwerf sal nuttige en opgedateerde inligting verskaf aan ons AGS pastore, leiers, lidmate en die breër Christelike gemeenskap.

Die nuwe webwerf sal op Vrydag, 24 Februarie 2018 aangeskakel word. Ons sien uit om met alle rolspelers van die kerk te skakel deur hierdie nuttige aanlyn platform.

3. VAKANTE POS

Vakante pos beskikbaar:

Presiderende Pastoor by AGS Paarl , ook bekend as Protea Aanbidding-Sentrum.

Ouderdomsgroep : 35 – 48

Profiel: ‘n Dinamiese Pastoor met sterk leiereienskappe

Curriculum Vitae kan per e-pos gestuur word aan die Dagbestuur: agspaarl@gmail.com om ons te bereik voor/op 30 Maart 2018.

Seën en guns vir 2018!

M.G. Mahlobo

AFM Newsflash: Friday, 26 January 2018

Dear Colleagues,

Accept my best wishes for the New Year. I pray that God will give you the wisdom, capacity and anointing for your ministry in 2018 and beyond. I would like to remind you that January is dedicated to Prayer & Fasting in the AFM. I am thankful to all of you who have already commenced with prayer & fasting.

It’s not necessary to mention that South Africa is experiencing difficulties on many terrains. The main responsibility of Christians is to pray earnestly and faithfully to God. On the 24th of February a nationwide prayer initiative is taking place. My request is that pastors and community leaders prayerfully consider volunteering and co-ordinating a prayer point in their local community. Every community leader that volunteers receives a resource pack and will be empowered to coordinate the prayer point.

Please read the information and be part of what I believe, is a God-inspired initiative:

 Up4SA Information AFM 2018


You can also connect directly with Up4SA via their online platforms:

Website: www.up4sa.co.za

Facebook: https://www.facebook.com/Up4SA/

1. REGIONAL EMPOWERMENT VISITS 2018

We are excited to commence with our annual NOB empowerment visits. The NOB is looking forward to connect with regional, network and departmental committee members as well as all our Pastors, their Governing Bodies and other leaders in the church. The aim of these visits is to bring key issues to the leadership of the AFM and includes training, discussions, reflection and feedback sessions.

The key issues for 2018 include a focus on: ● Succession Planning ● Traditional mission paradigm vs. missionality paradigm ● Leadership Development ● Game Plan feedback ● Coaching relationships in regions, networks & departments ● “Practical” cohesion. Kindly find the dates and venues below:

2. AFM WEBSITE

The National Office is excited to announce that the current website (which served us well for the last 4 years) is in the process of being updated and revamped. Apart from receiving a fresh “look and feel” the website will provide useful and updated information to AFM pastors, leaders, members and the wider Christian community.

The new website will be live on Friday, 24 February 2018. We are looking forward to engage with our church through this useful online platform.

Blessings and favour for 2018!

M.G. Mahlobo

Good Governance

Be good stewards (custodians, supervisors, guardians) of God’s resources – To accelerate the implementation of the Great Commission.

Definitions:

Good Governance is about the most effective and accountable process of decision-making and the process by which these decisions are implemented.

Good governance in the church has to do with the way in which the church as a public institution conducts private and public affairs and manages its resources.

Equivalent terms:

  • Stewardship
  • Good management
  • Accountability, transparency, being able to manage church assets, resources and time
  • Have systems in place that will create accountability for all parties in the church
  • Proper structure management and administration

Key Scriptures:

• Acts 6:3
• 1 Tim. 3:5
• Math. 2:14
• Rom. 12:8
• 1 Cor. 12:28

The concept of Good Governance in the church centers on the responsibility on all levels of the church to meet the needs of its members with the resources available. Good Governance is based on effective leadership and moral principles. It is directed to the growth and development of the church and is therefore inextricably linked to the missional foundation of the church.

Satan and sin always works towards anarchy and disorder. Everything God created lives and works in perfect harmony and balance with the rest of His creation – from the immense universal solar systems to the cells in the human body. In our sin-broken earthly reality Satan will always try to bring disorder and dysfunction, also in the church. That is why some people with a self-centered agenda often break away from the orderly structures of the church where accountability is required.

Good governance in the church acknowledges that believers are not perfect and faultless people and that it is for the benefit and safety of all that responsibility and accountability be monitored. Without inhibiting people and without smothering initiative, governance is about oversight on all levels in the church.

Good governance is about securing good stewardship of God’s people and His interests. If one’s life is sincere with God and honest with your fellow-men, one would not shy away from being accountable and transparent. In fact, integrity welcomes it.

 GOOD GOVERNANCE

Community Involvement

Church getting involved with the challenges of the local community.

Definition:

“Ethical” for us, means to do what is right according to the principles of the Bible.

Community involvement refers to our Christlike involvement in the physical, economic and relational circumstances that people and communities find themselves in.

Equivalent terms:

  • Help others meet their needs
  • Reaching out to people in need
  • Doing good to others
  • Upliftment
  • Making a difference in people’s every day life
  • Serving the total person

Short Definition:

As a church we promote the cause of truth and justice in society and be actively involved in the healing and restoration of our communities.

Key Scriptures:

• Isaiah 58:6-8
• Math. 10:8
• Math. 25:35
• Luke 4:18
• Luke 14:13+14
• James 1:27

Our involvement in our communities is of great importance. It flows from our vision-statement: “We see a church accessible to all people, celebrating our unity and God given diversity, empowering our members for caring and transforming our communities to the glory of God.

Our greatest motivation to be a blessing to our communities is not humanistic or philanthropic, but the love of God. Remember that God sent His Son – not for the church as such, but for the world. He uses His church to be His instrument to touch the world, our communities.

While our missional calling is the foundation of “The One AFM Game Plan”, our community involvement is key to the the fulfillment of our missional calling. The extent to which we impact our communities will determine our missional success. Our impact on our communities can me measured by the well-known saying: “Will your community miss you if your church closes down?

We live and minister in communities that are adversely affected by the Evil One. A large part of the South African society suffers because of our dire socio-economic circumstances. Whatever the historical or present reasons for this situation, the church can not stand aloof and merely hold government or humanitarian organizations responsible. If we can help and facilitate people to help themselves, we have achieved something remarkable. The church must come to the aid of such people through caring, empowering and sharing.

In our involvement in socio-economic matters we must however guard against keeping people dependent. This easily develops into a mentality of entitlement – an attitude that is already abundantly obvious in SA. We need to empower people to take responsibility for their own lives and future -in other words, help others meet their needs. If we can assist people in meaningful training and job-creation, we do well.

There are indeed a number of our local churches who in this regard have remarkable success-stories to tell.

 COMMUNITY INVOLVEMENT

Empowerment

Teach, train & equip your members.

Definition:

“Equipping the saints (members) to fulfill their calling and Godly gifts and talents.”

Equivalent terms:

  • Teach
  • Equip
  • Train
  • Demonstrate
  • Trust+release (delegate)
  • Coach+mentor

Key Scriptures:

  • Ephesians 4:11+12
  • Mt. 28:19 (“…and teach them…”)
  • 2Tim. 2:2

The empowerment of our members is clearly stated as part of our vision: “We see a church accessible to all people, celebrating our unity and God given diversity, empowering our members for caring and transforming our communities to the glory of God.” One of the main reasons why believers are called upon to come to a church service, is for the purpose of empowerment.

Empowerment is inherently part of the Great Commission: “Go therefore and make disciples of all nations, baptizing them in the name of the Father and of the Son and of the Holy Spirit, teaching them to observe all that I have commanded you.” (Mt. 28:19) The making of disciples implies empowerment. In a time when basic knowledge about Kingdom principles and being followers of Christ has become very limited and shallow, the AFM needs to emphasise the importance of empowerment.

A key-Scripture in this regard is Ephesians 4:11+12: “And he gave some, apostles; and some, prophets; and some, evangelists; and some, pastors and teachers; For the perfecting of the saints, for the work of the ministry, for the edifying of the body of Christ.” (Also 1 Cor. 12: 27+28) We acknowledge these equipping-ministries. Their main task is to equip/empower the saints for their work in ministry.

It is important to create an environment and culture where “ordinary” members assume their responsibilities as “full-time” members of the body of Christ. Each member must realise that they are equally called by God and has a particular gift(s) to fulfill their ministry. It is these members who live and work in our modern-day market-places. They must be empowered and mandated to be witnesses of Christ near and far. The missional purpose and dimension of our empowerment is unmistakable.

In empowering our members we will do best by following Jesus’s way of empowering His disciples. He first spent time in teaching them. This was followed by showing them the “how to”. He then proceeded by making them part of the ministry – eg. the multiplication of the fish and bread. The next step was to send them out to minister by themselves. (Luke 9:1+2) When they failed or made mistakes, He corrected them – eg. the son with the evil spirits. (Mark 9:14-29) This is where the important responsibility of mentorship and coaching comes in. When their training was completed, He made sure that they were filled with the Holy Spirit before they were send into the world. (Luke 21:49, Acts 1:8) Then they must repeat this process with new converts. (Mt. 28:19 and 2Tim. 2:2)

Empowerment takes place in different ways and on different levels. It must always be remembered that the main purpose of our empowerment is to develop true disciples, apostolic agents who are able to fulfill the Missio Dei – the Mission of God. We must steer away from the age-old tradition of seeing members as mere laity and pastors being the “called ones”. Every member must know that they are just as much called by God and that they are called to be witnesses of Christ through their lives and work. They are equally and “full-time” part of the body of Christ.

 EMPOWERMENT